Snork die vark

Language: Afrikaans

Genre: Picture Books, Story Books

Author(s): Pelletier, Angelique

Publisher(s): Fantasi Books (Pty) Ltd

ISBN: 9781920660468

Price: R39.90

Snork hoor die verskriklikste nuus by Buks, die hond: Boer wil van hom wat Snork is, worsies maak! En daar is net een dag oor om Snork se lewe te red! Karel die kat kom met 'n bobaasplan vorendag – Snork moet die dorp se skoonheidskompetisie wen! Maar sal 'n vark dit kan doen?

Review

By: Awesome new book

Posted on: August 16, 2017

dsjhbfiwiogjdjfkdk on Snork

Search all books