Broeikas

Skrywers/Illustreerders

Puku.co.za is ’n platform om mense, wat daarvan hou om kinderboeke te lees, in aanraking te bring met diegene wat dit skryf, vertaal, illustreer en publiseer. Ons vier Suider-Afrikaanse kinderboeke, maar kan ongelukkig nie voorleggings aanvaar of enige werk publiseer nie. Ons kan egter raad gee oor hoe jy jou vaardighede kan verbeter en ’n leserskring vir jou werk kan vind.