Skenk

Skenk

Belastingstatus

Puku Stigting vir Kinderliteratuur is ʼn openbare voordeelorganisasie ingevolge artikel 30 van die Inkomstebelastingwet. Ingevolge artikel 10 (cN) van die Wet word ontvangste en aanwasse van inkomstebelasting vrygestel. Skenkings deur of aan openbare voordeelorganisasies word ingevolge artikel 56(1)(h) van die Inkomstebelastingwet van skenkingbelasting vrygestel.

Nommer van organisasie sonder winsbejag (NPO): 088-063
2010/021586/08 (artikel 21-maatskappy sonder winsbejag)